Tariewe

Tariewe geldig vanaf 1 Maart 2017: Die Oog tarieflys 2017 – 2018

Spesiale aanbiedinge

Alle pensioenarisse oor 60 jaar kwalifiseer vir 15% afslag. Dit geld slegs buite seisoen vir midweek akkommodasie (Sondagaand tot Donderdagaand). Die pensioenaris-afslag kan nie addisioneel tot ander spesiale aanbiedinge gebruik word nie.

Voltooi die onderstaande vorm om vir ons ‘n besprekingsnavraag te stuur. Voeg u eie boodskap by aan die einde: