Akkommodasie vir Beeld-trofee rugby

Die Hoërskool Hans Strijdom se eerstespan speel Saterdag 23 Augustus in die Beeld-trofee finaal op hulle eie velde in Naboomspruit.

Die Oog is die ideale plek om akkommodasie te kry as jy die naweek kom rugby kyk.

RUGBY BEELDTROFEE PROGRAM:
09H00 o/14 – Ellisras teen Wesvalia
10H10 o/15 – Ben Viljoen teen Wesvalia
11H20 o/16 – Ellisras teen Vryburg
12H40 Eerstespan – Hansies teen Vryburg

This entry was posted in Upcoming events and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.