Besoek die Windpompfees, ontspan by Die Oog

Van 30 April tot 2 Mei vind die jaarlikse Windpompfees weer plaas op Naboomspruit met gaskunstenaars soos Steve Hofmeyr, Elvis Blue, Jak de Priester en Snotkop, om maar net ‘n paar te noem. Daarmee saam is daar hope vermaak en pret by hierdie unieke fees.

Gebruik die geleentheid om saam as familie te ontspan by Die Oog vakansie-oord in een van ons tent chalets of karavaanstaanplekke. Daar is nog enkele plekke beskikbaar, so maak gou en bespreek nou!

Hieronder is die volledige program – kliek op die program om te vergroot.

Windpomfees Program 2015

This entry was posted in Upcoming events and tagged , , , , . Bookmark the permalink.