Bespreek vir Oktober

Dit is ongelooflik om te dink daar is nog net 4 maande van die jaar oor! Maak die meeste daarvan in elke opsig en as jy in Oktober ‘n bietjie wil wegbreek om jou reg te kry vir die laaste stoot, maak nou ‘n plan om in die Bosveld te kom ontspan.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.