Liggingskaart (om te druk)

Die Oog Aanwysings en kaart (kliek om af te laai om te druk).

Aanwysings na Die Oog Vakansie-oord

Limpopo provinsie, Suid-Afrika

N1 (Tolpad)  –  185 km, 1 uur 52 minute se ry

Aanwysings van Danie Joubert Deurpad, Centurion Gauteng

  1. Ry met die N1 na Polokwane vir 153 km
  2. Neem Afrit 289 na die R101 / Mookgophong (Naboomspruit) vir 1 km
  3. Hou reguit aan met die R101 vir 6.6 km
  4. Draai links in Nelson Mandelalaan (tweede verkeerslig in die dorp) vir 900 m
  5. Hou reguit aan met die R520 vir 9.8 km
  6. Draai links by die T-aansluiting en hou reguit aan vir 3.7 km
  7. Draai regs na die Minerale Bronne vir 750 m
  8. Bestemming is Links na 80 m
  9. Arriveer by Die Oog Vakansie-oord, Limpopo