Category Archives: Special offers

Special offers at Die Oog Holiday resort

Foto-kompetisie: Van Toeka tot nou

Ons stel hiermee bekend ons nuwe foto-kompetisie bekend: Tema:                                   Rondalia Die Oog van toeka tot nou Inskrywings sluit:          22 Desember 2017 Pryse: 1e prys: 5 nagte by Die Oog in een van ons Cabanas. Die wenner kan vir … Continue reading

Posted in Special offers | Leave a comment

Laatslaper-aanbod: kry groot afslag

Vir diegene wat nog nie vakansieplanne het nie, bied Die Oog nou ‘n spesiale 30% korting op alle Tent Chalet’s vanaf 10 Desember tot 21 Desember op alle besprekings wat van vandag af (6 Desember) gemaak word. Skakel 014 743 … Continue reading

Posted in Special offers | Leave a comment

Onverbeterlike aanbod op karavaanstaanplekke

Die Oog bied nou tot 12 Desember die volgende onverbeterlike tariewe op standaard karavaanstaanplekke: Midweek tarief R132 per nag – bespreek vir 5 aande en betaal vir 3. Die midweek tarief geld nou ook vir naweke: R132 per nag  tot 12 … Continue reading

Posted in Special offers | Tagged , , , , , , | Leave a comment