Category Archives: Uncategorized

Bespreek vir Oktober

Dit is ongelooflik om te dink daar is nog net 4 maande van die jaar oor! Maak die meeste daarvan in elke opsig en as jy in Oktober ‘n bietjie wil wegbreek om jou reg te kry vir die laaste … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Moes jy werk in Desember? Breek nou weg!

Jy verdien ‘n ruskans as jy moes werk terwyl die res van die land vakansie gehou het. Die Oog bied die ideale rusplek vir ‘n moeë lyf en siel om die batterye te laai en ook reg te kom vir … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

‘n Luilekker Bosveldvakansie lê voor

Ons kan nie wag vir Desember om al die ou bekendes weer te sien en nuwe vriende te maak nie. Die Oog is besig om sy vere reg te skud en hierdie vakansie beloof om weer ‘n hoogtepunt op die … Continue reading

Posted in Uncategorized, Upcoming events | Leave a comment