Category Archives: Upcoming events

Upcoming events at Die Oog Holiday Resort

Volledige Aprilvakansieprogram

Posted in Upcoming events | Leave a comment

Enkele plekke nog beskikbaar vir Aprilvakansie

Kan jy glo dit is alweer tyd vir die Aprilvakansie? Lekker, né? Die Oog is besig om vere reg te skud met ‘n vol vermaakprogram vir oud en jonk hierdie Aprilvakansie. Kom vind ‘n bietjie lafenis vir die siel in … Continue reading

Posted in Upcoming events | Leave a comment

Ouers ontspan terwyl kinders baljaar

Die Oog bied oudergewoonte weer ‘n volledige vakansieprogram aan oor die volgende 3 weke. Hier is die besonderhede:

Posted in Upcoming events | Leave a comment