Dameskamp saam met Ronell Burger by Die Oog

‘n Geestelike belewenis vanaf 6 tot 7 Junie 2014.

  • Tye: Vrydag 17h30-19h30 en Sat. 8h00-19h00
  • Plek: Die Oog Aftree-landgoed
  • Tema: “Hier is Ek”
  • Koste: R230 pp, verblyf en etes uitgesluit.
  • Verblyf: Skakel 014 743 4600 om te bespreek. Wegneemetes te koop.

Vir navrae skakel Brenthia by 082 336 7206.

This entry was posted in Upcoming events. Bookmark the permalink.