Enkele plekke nog beskikbaar vir Aprilvakansie

Kan jy glo dit is alweer tyd vir die Aprilvakansie? Lekker, né? Die Oog is besig om vere reg te skud met ‘n vol vermaakprogram vir oud en jonk hierdie Aprilvakansie.

Kom vind ‘n bietjie lafenis vir die siel in die Bosveld en ontspan vir ‘n paar dae saam met die gesin. Ons het nog enkele plekke oop van verskillende tipes akkommodasie vir elke smaak.

Skakel nou 014 743 4600 om vir jou ‘n plek te bespreek of kliek hier om jou besonderhede te stuur sodat ons jou kan help.

Hier is so ‘n voorsmakie van die vakansieprogram:

This entry was posted in Upcoming events. Bookmark the permalink.