Winter Kersfees by Die Oog

Die Oog aftree-landgoed bied ‘n Winter Kersfees aan.

Datum en plek:

Saterdag 25 Junie 2011 om 18h00, Olienhoutsaal – Die Oog
Koste: R70 per persoon

Skakel Leonie by 014-743 4625 vir besprekings.

Die funksie behels ‘n ete met die volgende

spyskaart:

Gloeiwyn
Tamatiesop met croutons
Wildspastei
Hoenderrol
Boereboontjies
Koring/bruinrys & rosyne
Pampoenkoekies & karamelsous

Aanklam (“tipsy”) tert met vla

Koffie en tee

Almal is welkom!

This entry was posted in Past events. Bookmark the permalink.