Grootste skole-rugbyweek in die wêreld

Die Hoërskool Hans Strijdom bied die 19e Mauritz Hansen Rugbyweek aan vanaf 29 Maart tot 2 April 2011, waar 80 hoërskool rugbyspanne gaan deelneem. Die Oog is die ideale plek vir verblyf gedurende hierdie rugbyweek.

Besoek die Hansieweek webwerf vir meer inligting oor die rugby.

This entry was posted in Past events. Bookmark the permalink.