Halfprys karavaanstaanplekke vir die hele Februarie!

Die Oog vakansie-oord wens almal ‘n voorspoedige 2013 toe.
Vir Februariemaand is al ons karavaanstaanplekke beskikbaar teen 50% afslag. Daar is nog van die luukse staanplekke met eie ablusies beskikbaar en standaard staanplekke.
Bring die gesin vir ‘n lekker ontspanne Bosveld-naweek in die middel van die eerste kwartaal om net so ‘n bietjie asem te skep vir die tweede helfte!

This entry was posted in Special offers and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.