Kom geniet die Oppi-Oog fees saam met ons!

PROGRAM

Kom sluit by ons aan vir twee dae van pret.

Saterdag, 3 Desember

7:00 Pret Fietswedrenne – 10 & 20 km
8:00 Pretloop en -hardloop – 5 & 10 km
9:00 Country Fees & Waterkaskenades
10:00 Bingo
11:00 Mnr/Mej Knipoog (tot 6 jaar), Mnr/Mej Oog (7-11

jaar), Mnr/Mej Tiener-Oog (12-15 jaar)
12:00 Mnr Boepens / Mnr Spiere en Oppi-Oog Ouma/Oupa
14:00 Putt-putt kompetisie
15:00 Country Fees & Waterkaskenades
18:00 Dans (Boereorkes)

Sondag, 4 Desember

7:30 – 9:30 Kruis-kerk in wildskamp, Kinderkerk in die Saal

This entry was posted in Past events and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.