Krag af op 25 Mei 2016

Hiermee wil ons net kennis gee dat die elektrisiteit by Die Oog die hele dag sal af wees op Woensdag, 25 Mei 2016. Die Munisipaliteit doen onderhoud op die infrastruktuur en het ons van die onderbreking in kennis gestel.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.