Laatslaper-aanbod: kry groot afslag

Vir diegene wat nog nie vakansieplanne het nie, bied Die Oog nou ‘n spesiale 30% korting op alle Tent Chalet’s vanaf 10 Desember tot 21 Desember op alle besprekings wat van vandag af (6 Desember) gemaak word. Skakel 014 743 4600 om jou plek te bespreek.

This entry was posted in Special offers. Bookmark the permalink.