Lekker vakansie-vermaak by Die Oog

Op 21 en 22 September vind die jaarlikse Oppie Oog fees weer plaas. Dit is ‘n naweek vol pret vir oud en jonk. Die aktiwiteite sal die jongspan besig hou en selfs Pa en Ma sal aan sommige van die items kan deelneem.

Bring die hele gesin vir ‘n lekker naweek in die Bosveld. Lente is hier en ons moet dit vier!

Kliek hier vir die volledige Program – Oppie Oog fees 2013.

This entry was posted in Upcoming events. Bookmark the permalink.