Mannekamp by Die Oog vakansie-oord

MANNE VAN DIE WOORD Mannekamp op 4 – 6 November 2011 te Die Oog Vakansie-oord

“Seuns van 13 jaar en ouer is welkom om saam te kom!”

Sprekers:  Dawie Spies & Johnny Louw

Lofprysing:  Wian Vos

Besprekings:  Nicolene 082 850 0921/015 491 0460

NB: R.S.V. P. VOOR OF OP 24 OKTOBER 2011

This entry was posted in Past events and tagged , , , , . Bookmark the permalink.