Moes jy werk in Desember? Breek nou weg!

Jy verdien ‘n ruskans as jy moes werk terwyl die res van die land vakansie gehou het. Die Oog bied die ideale rusplek vir ‘n moeë lyf en siel om die batterye te laai en ook reg te kom vir die nuwe jaar wat voorlê.

Skakel nou en bespreek jou plek by 014 743 4600.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.