Onverbeterlike aanbod op karavaanstaanplekke

Die Oog bied nou tot 12 Desember die volgende onverbeterlike tariewe op standaard karavaanstaanplekke:

  • Midweek tarief R132 per nag – bespreek vir 5 aande en betaal vir 3.
  • Die midweek tarief geld nou ook vir naweke: R132 per nag  tot 12 Desember insluitende naweke.
  • Maandelikse tarief: R2000 (min 30 dae)  – nou ook R1000 vir twee weke (min 14 dae).

 

This entry was posted in Special offers and tagged , , , , , , . Bookmark the permalink.