Oppi-Oog fees in Desember

Die naweek van 2-4 Desember 2011 hou Die Oog weer fees. Almal is welkom en vir die Saterdag sal dagbesoekers ook toegelaat word.

Die program sluit in ‘n Country-musiekfees, waterkaskenades, Mej. Oog (vanaf juniors tot tieners), putt-putt kompetisies, Bingo en ‘n dans met ‘n boere-orkes die aand en nog vele meer.

‘n Volledige program sal binnekort beskikbaar wees.

This entry was posted in Past events and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.