OPPI-OOG FEES

Kom kuier saam by die jaarlikse Oppi-Oog Fees, by die Oog Aftree-Landgoed.

Datum: 5-7 Oktober 2012

Volop aktiwiteite vir die gesin om te geniet:

  • Familie musiekfees
  • Bergfiets pretritte vir alle ouderdomme
  • Prethardloop en –stap
  • Kompetisies
  • Waterspeletjies
  • Skattejag
  • Bring en braai

Dagbesoekers welkom!

Kontak ons gerus

vir meer inligting:
Lydia – 014 743 4600

This entry was posted in Past events and tagged , , , . Bookmark the permalink.