Paasnaweek-program by Die Oog

Manuel Escorcio

Op Saterdagaand, 23 April 2011 tree Manuel Escorcio op by Die Oog om 19h30. Bywoning is gratis vir ons inwonende gaste.

Daar is ook kindervermaak met ‘n paaseier-jag met flitse Vrydagaand, 22 April.

Bespreek nou by Ontvangs 014 743 4600 of deur die vorm op die kontak-bladsy te voltooi.

This entry was posted in Past events. Bookmark the permalink.