Spesiale winter-aanbiedings by Die Oog

Die Oog bied ‘n paar uitstekende akkommodasie-opsies vir ‘n lekker winter wegbreek na die warm Bosveld, waar jy in ‘n warm swembad kan ontspan en daarna ‘n vleisie op die kole kan gooi.

  • Na die Bokkieweek: Vir die week van Sondag 7 Julie tot Vrydag 12 Julie (in die skoolvakansie) kan jy vir 5 nagte in die tentkamp bespreek en slegs vir 3 nagte betaal.
  • 50% afslag op die eerste 20 besprekings vir Junie vir die standaard karavaanstaanplekke, dieselfde vir Julie.
  • 25% afslag vir die volgende 10 besprekings vir Julie vir die standaard karavaanstaanplekke, dieselfde vir Julie.
  • Langtermyn kamp: Pensioenarisse wat kamp tussen Mei en Augustus en bly vir minstens 30 dae, maksimum 90 dae, betaal slegs R1000 per maand.
This entry was posted in Special offers and tagged , , , , , , . Bookmark the permalink.