VAKANSIEPROGRAM

Die vakansie is weer net om die draai en Die Oog is slaggereed met  ‘n vakansieprogram om die kleinspan goed besig te hou gedurende hul kuier!  So bring die familie en kom rus goed uit vir die besige kwartaal wat voorlê.

Kliek hier vir ons Maart / April 2013 Vakansieprogram

 

This entry was posted in Upcoming events and tagged , , , , . Bookmark the permalink.