Volledige Desembervakansieprogram

Hier is die volledige program vir hierdie Desembervakansie se vermaak by Die Oog. Kom geniet dit saam met ons. Skakel nou as jy nog nie bespreek het nie – 014 743 4600.

Hier is waar alles gebeur:

Safari Lapa SL Rugbyveld RV
Warmswembad WS Tennisbaan TB
Koueswembad KS Hoofgebou – stoeparea SA
Olienhoutsaal OS Wildskamp WK
Parkeerarea by die hoofgebou PA
DIE PROGRAM:
Maandag 14 Desember Dinsdag 15 Desember
07:30 Fietsry PA 07:30 Fietsry PA
10:00 Musiek/kinderspeletjies WS 10:00 Musiek/kinderkuns WS
11:00 Nuus/afkondigings WS 11:00 Nuus/afkondigings WS
11:30 Howzt WS 11:30 Howzt WS
13:00 Naaste aan die pen RV 14:00 Waterkaskenades RV
14:00 Vlugbal RV 16:00 Raakrugby RV
16:00 Raakrugby RV 19:00 Kareoke SL
19:00 Filmvertoning SL
Woensdag 16 Desember Donderdag 17 Des
07:30 Fietsry PA 07:30 Fietsry PA
10:00 Musiek/Skattejag WS 10:00 Musiek/kinderspeletjies WS
11:00 Versoeningsdiens OS 11:00 Nuus/Roomys-eetkompetisie WS
14:00 Aksiekrieket TB 11:30 Liedjieraai WS
19:00 Poolkompetisie SA 14:00 Sokker RV
16:00 Vlugbal 2 aan ‘n kant RV
19:00 Filmvertoning SL
Vrydag 18 Desember Saterdag 19 Des
07:30 Fietsry PA 10:00 Musiek/kinderspeletjies WS
10:00 Musiek/kinderspeletjies WS 11:00 Nuus/waterpolo WS
11:00 Nuus/afkondigings WS 11:30 Liedjieraai WS
11:30 Howzt WS 14:00 Boeresport RV
14:00 Vlugbal – hoërskoolkinders RV 16:00 Raakrugby RV
16:00 Raakrugby RV 19:00 Bring-en-braai met sanger SL
20:00 Gaskunstenaar & sokkie – Pieter Koen OS
Sondag 20 Desember Maandag 21 Des
10:00 Musiek/skattejag WS 07:30 Fietsry PA
11:00 Kerkdiens OS 10:00 Musiek/kinderspeletjies WS
12:00 Musiekversoeke WS 11:00 Nuus/afkondigings WS
14:00 Putt-putt KS 11:30 Howzt WS
17:00 Pretloop in wildskamp WK 13:00 Stokbroodbraai KS
20:00 Filmvertoning SL 14:00 Vlugbal – volwassenes RV
19:00 Veerpyltjiekompetisie SA
Dinsdag 22 Desember Woensdag 23 Des
07:30 Fietsry PA 07:30 Fietsry PA
10:00 Musiek/waterpolo – kinders WS 10:00 Musiek/vliegtuigvou RV
11:00 Nuus/afkondigings WS 11:00 Nuus/afkondigings WS
11:30 Howzt WS 11:30 Howzt WS
13:00 Skaak SL 13:00 Frizbee-golf RV
14:00 Vlugbal – gesinne van 4 RV 14:00 Vlugbal RV
19:00 Kareoke SL 16:00 Raakrugby RV
20:00 Filmvertoning SL
Donderdag 24 Des Vrydag 25 Desember
07:30 Fietsry PA 09:00 Kersdiens SL
10:00 Musiek/Modeparade met koerantpapier WS 10:00 Kersmusiek WS
11:00 Nuus/afkondigings WS 12:00 Kersete OS
11:30 Howzt WS Aand: Geniet ‘n rustige aand met u gesin
15:00 Mnr. & Mej. Die Oog Junior WS
16:00 Sokker RV
18:00 Kersvader deel geskenke uit SL
Saterdag 26 Desember Sondag 27 Desember
07:30 Fietsry PA 10:00 Musiek/gala – kinders WS
10:00 Musiek/kinderspeletjies WS 11:00 Kerkdiens OS
11:00 Nuus/afkondigings WS 12:00 Nuus/afkondigings WS
11:30 Liedjieraai WS 12:30 Musiekversoeke WS
13:00 Vlugbal RV 13:00 Bok-in-die-hok RV
15:00 Sokker RV 14:00 Naaste aan die pen RV
19:00 Gaskunstenaar & sokkie – Ampie OS 20:00 Filmvertoning SL
Maandag 28 Desember Dinsdag 29 Des
07:30 Fietsry PA 07:30 Fietsry PA
10:00 Musiek/Oog golf en stroom WS 10:00 Musiek/waterpolo WS
11:00 Nuus/afkondings WS 11:00 Nuus/afkondigings WS
11:30 Howzt WS 11:30 Liedjieraai WS
13:00 Waterkaskenades RV 13:00 Frizbee naaste aan pen RV
16:00 Rounders RV 14:00 Vlugbal RV
19:00 Poolkompetisie SA 16:00 Aksie-netbal TB
19:00 Kareoke SL
Woensdag 30 Desember Donderdag 31 Des
07:30 Fietsry PA 10:00 Musiek/skattejag WS
10:00 Kareoke wenners tree op WS 11:00 Nuus/afkondigings WS
11:00 Nuus/afkondigings WS 11:30 Howzt WS
11:30 Howzt WS 13:00 Vlugbal RV
14:00 Vlugbal RV 15:00 Mnr/mej Die Oog WS
16:00 Raakrugby RV 19:00 Kroning/Bring-en-braai met dans SL
20:00 Filmvertoning SL 23:00 Oujaars-kerkdiens OL
Vrydag 1 Jan Saterdag 2 Jan
10:00 Musiek/waterpolo WS 07:30 Fietsry PA
11:00 Nuus/afkondigings WS 10:00 Musiek/waterkrieket WS
11:30 Howzt WS 11:00 Nuus/afkondigings WS
13:00 Vlugbal 2 aan ‘n kant RV 11:30 Howzt WS
15:00 Raakrugby RV 13:00 Vlugbal RV
17:00 Aksienetbal TB 15:00 Raakrugby RV
19:00 Veerpyltjies SA
This entry was posted in Upcoming events and tagged , , . Bookmark the permalink.