Vrouedag met Ronell Burger

Aandag alle dames:  Julle word vriendelik uitgenooi om te kom deel in ‘n verrykende oggend van bederf en saam kuier by Die Oog aftree-landgoed buite Naboomspruit op Donderdag 9 Augustus, 9:00 tot 12:00.

Ronell Burger van Pretoria gaan elkeen met haar kenmerkende humor en praktiese raad toerus om ‘n seën te wees vir ander.

 Jy kan meer oor Ronell lees deur hier te kliek.

Die tema van die oggend is  : “Foto’s vol Vreugde
Kostes beloop R50 per persoon (ligte middagete ingesluit)  –    Kaartjies is beskikbaar by CNA en Bak & Kuns Tuisnywerheid te Naboomspruit.

Vir navrae skakel Brenthia Rossouw 082 336 7206
of Epos : meltrossouw@mweb.co.za

This entry was posted in Past events and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.