Waterberg Bosbanket 2012

KOM GENIET ‘N SENSORIESE BOSVELD ERVARING en beleef u sintuie soos mens net in die bosveld kan…
Die langnaweek van 9 tot 12 Augustus is dit weer tyd vir die jaarlikse Bosbanket en fees op Die Oog Vakansie-oord. Soos in die verlede, beloof hierdie jaar om weer vol hope pret te wees.
Hou sommer die hele naweek oop en kom kuier by ons tentkamp, karavaanstaanplekke of in een van ons chalets – dit is nou as jy vinnig genoeg bespreek.


Skakel nou 014 743 4600 om jou slaapplek te bespreek en bring jou gesin vir ‘n lekker warm naweek in die natuur.

“The bushveld is a place where the human element indeed shrinks into utter insignificance, and grips you and subdues you and makes you one with yourself.” – Jan Smuts

 

This entry was posted in Past events and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.