Winter wegbreek langnaweek – spesiale aanbieding

Binnekort is daar weer ‘n ideale geleentheid om die familie ‘n bietjie te bederf in die lekker Waterberg Bosveld by Die Oog se warmbron vakansie-oord.

Vir die langnaweek van 13-16 Junie bied ons 50% afslag op karavaanstaanplekke en 30% afslag op die tent chalets en die Cabanas!

Skakel 014 743 4600 om jou plek te bespreek.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.